Jonathan Jackson (akteur)

Jonathan Jackson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Stevens Jackson[1]
Geboorte 11 Mei 1982 (1982-05-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jonathan Jackson (gebore 11 Mei 1982) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Deep End of the Ocean (1999) en Tuck Everlasting (2002), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Nashville (2012).

  1. "Jonathan Jackson". TVGuide.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Julie 2018.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy